Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquillity Holiday Home

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hans J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jare op LekkeSlaap 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Tranquillity Holiday Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sthembile B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sthembile B
Saam met vriende

Tranquility holiday home is the best.

Beautiful home with wonderful service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met vriende

Was puik.

Dit was 'n lekker warm naweek buite, maar al die lugversorging het gewerk. Daar is ook 'n back-up sisteem tydens beurtkrag. Boma is net bietjie afgesonder. Voel onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ed M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ed M

Leke plek kort net 'n bietjie TLC.

Gasbraaier buite is baie vuil. Die jacuzzi werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise K

Baie lekker.

Dankie, ons het dit baie geniet. Baie lekker en 'n goeie plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Facilities are very well thought out. Lots of room for people to spread out. Animals are roaming free, got lots of really special photos. We will return. Thank you.

Great space and great facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Dit was awesome!

Kan die plek regtig aanbeveel, baie netjies, ten volle toegerus, baie mooi plek. Ons het die kuier terdeë geniet. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harshdeep P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harshdeep P
Gesin met klein kinders

Full Kruger Park vibes at this place.

Animals roaming around here and there and you can see them easily around your stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adele H

Groot groep gerieflik gebly.

Die lugversorging in al die vertrekke is baie goed, ook die voorsorg van die waaiers wat gedurende loadshedding gebruik kan word was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letsie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letsie S

Heerlike wegbreek van die stad.

Pragtige huis. Baie netjies en smaakvolle styl. Die lugversorging in elke kamer was 'n regte lafenis. Die huis is toegerus met 'n gasstoof sodat ons steeds kon 'n koffietjie geniet al was dit beurtkrag. Elke vertrek het ook batteryliggies gehad sodat ons dit kon gebruik tydens beurtkrag. Ons het baie diere gesien. Gerard en Coleen was so gasvry en vriendelik - dit het ons kuier sommer ekstra lekker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier by Tranquillity. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Tranquillity Holiday Home
Nomsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nomsa N
Saam met vriende

The home was nice and clean and welcoming as well as customer service was great the Caretaker/Manager was so helpful and available to assist when he was needed. We appreciate his service.

The challenge that we had at the Home was the swimming pool cracked and we couldn't swim, but the jacuzzi was the substitute for the pool. I will love to come back and I will also recommend it to my friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Thank you for your review. We are glad you enjoyed your stay at Tranquillity. We regret that the pool got damaged during your stay, but we attended to the pool and it is repaired. We also upgraded the log home's floors and bathrooms. We also added a dishwasher to the kitchen. Hope to host you and your family again soon.

Tranquillity Holiday Home
Verlene V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verlene V

What a lovely stay, indeed a home away from home.

Gerard and team were welcoming and very accommodating. if you looking for a serene, tranquil environment that is spacious and clean. Tranquility holiday home is a definite must. Excellent customer service and willing to accommodate our requests and last-minute requests. Games that was available for our children were a definite plus. Thank you Tranquility holiday home, we are definitely coming back to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Thank you so much for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. Hope to welcome you back soon.

Tranquillity Holiday Home
Austin M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Austin M
Saam met vriende

Exquisite.

Everything was incredibly fine except the network.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Thank you so much for your feedback.
We are glad you enjoyed your stay.
Hope to welcome you back soon.

Tranquillity Holiday Home
Louisa P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa P

Was lekker gewees.

Daar is egter n paar goed wat nie in werkende toestand was nie. Die een Jacuzzi werk nie en die ander een se water lek. Die hoofslaapkamer het die pragtige stort in, maar die water dreineer nie. Verder was als reg, lekker ruimte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Baie lekker gesellige plek.

Ons het baie lekker gekuier. Ek sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Die een is 'n jacuzzi en die groot een dien as 'n splash pool. Daar is nie 2 jacuzzis nie.
Ons het die naweek gaan kyk en die stort drein goed. Ons kon geen probleem vind nie. Maar baie dankie dat jy dit onder ons aandag gebring het. Jy moes ons onmiddelik skakel sodat ons julle verblyf so lekker en gemaklik as moontlik kon maak. Ons het staf op bystand om na enige probleem om te sien.
Vriendelike groete, Jaco.

Tranquillity Holiday Home
Rika N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika N

Genotvolle, skoon behuising.

Dit was een van my meer positiewe besprekings. Als was net reg en lekker, huis ruim, lugversorgers werk en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquillity Holiday Home se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete,
Jaco en Rentia

Tranquillity Holiday Home
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 18)
Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 18)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 18)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finchstraat 1456, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6a27e931effd45670c558a82b6704b783ddbbf78f6847278976e961f2bd9cccdb09389b312aaa7cd4b441a3a59fc283f1a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 18) 15 5 1 5 1456 Finch Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.349541723876 31.761658225131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem