+84

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R330.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste word vriendelik versoek om nie binnenshuis te rook nie.

Troeteldiere mag toegelaat word, maar dit is slegs met vooraf goedkeuring.

Neem asseblief kennis dat besprekings vir die Plett Rage-fees of enige luidrugtige partytjies onder geen omstandighede aanvaar sal word nie.

Vir veiligheid word gaste versoek om die alarmstelsel snags en wanneer hulle die eiendom verlaat het, te aktiveer.

Gaste word ook versoek om die eiendom en bure te alle tye te respekteer om 'n aangename ervaring vir almal te verseker.

Stiltye word van 22:00 tot 08:00 nagekom.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 8 136
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 136
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 8 136
per nag (plek vir 10)
Bespreek

5 Bull Street, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA569ee4f3197d5a5e3e889798421c0037af35f84ba7feaefcb9fe9cc39f365399c57666fb91d9a68b5e6558befb95ea3b72b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 136 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 5 Bull Street Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0560114 23.3779123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang