Beskrywing
Hamerkop beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed terwyl die derde slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Welkom by Trichardspoort Wildplaas! Ons vertrou dat u u tyd op hierdie pragtige plaas sal geniet. Neem asseblief kennis van die volgende reëls:
• Geen harde musiek na 21:30 nie.
• Moet asseblief nie meubels of matrasse skuif nie.
• Rook is verbode binne die akkommodasie-eenhede.
• Plaas asseblief gebruikte handdoeke in die bad of stort met vertrek.
• Ons versoek vriendelik dat u die huis in dieselfde toestand verlaat as wat dit met u aankoms was.
• Moet asseblief nie oorskietkos buite of op kombuistoonbanke los nie, aangesien dit klein diere en insekte kan lok.
• Met vertrek moet alle skottelgoed gewas en in die kaste terugbesorg word. Versuim om dit te doen, sal 'n bykomende skoonmaakfooi tot gevolg hê. Wildritte is beskikbaar teen 'n bykomende koste per volwassene en kind van 12 jaar of jonger. Ons kan 'n maksimum van 17 mense op 'n slag akkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bokmakierie en Blou Sysie bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens en die ander 3 badkamers het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en stort terwyl die ander badkamer slegs 'n stort het. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Welkom by Trichardspoort Wildplaas! Ons vertrou dat u u tyd op hierdie pragtige plaas sal geniet. Neem asseblief kennis van die volgende reëls:
• Geen harde musiek na 21:30 nie.
• Moet asseblief nie meubels of matrasse skuif nie.
• Rook is verbode binne die akkommodasie-eenhede.
• Plaas asseblief gebruikte handdoeke in die bad of stort met vertrek.
• Ons versoek vriendelik dat u die huis in dieselfde toestand verlaat as wat dit met u aankoms was.
• Moet asseblief nie oorskietkos buite of op kombuistoonbanke los nie, aangesien dit klein diere en insekte kan lok.
• Met vertrek moet alle skottelgoed gewas en in die kaste terugbesorg word. Versuim om dit te doen, sal 'n bykomende skoonmaakfooi tot gevolg hê. Wildritte is beskikbaar teen 'n bykomende koste per volwassene en kind van 12 jaar of jonger. Ons kan 'n maksimum van 17 mense op 'n slag akkommodeer.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Trichardspoort Game Farms, Bronkhorstspruit, 1020, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang