Triton Dive Charters & Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet
- Rates displayed are on a room only basis.
- En suite-dubbelkamer
- Rates displayed are on a room only basis.
- Dubbelkamer met gemeenskaplike ablusies
- Rates displayed are on a room only basis.
- Kamer met slaapplek vir 4
- Rates displayed are on a room only basis.
- Sakpas-hut vir rugsakreisigers
- Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n 1,3 km sandpad tussen die teerpad afdraai en die lodge is. Daar is ook 'n 4x4- en 2x4-pad, gedurende sommige maande van die jaar, wat 'n uitdaging kan word om te ry aangesien dit op sommige plekke diep sand het. Die pad is nie geskik vir baie lae sedans nie. Bel asseblief die lodge om die toestand van die pad uit te vind.
Wi-Fi is beskikbaar teen 'n minimale koste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 1 Sand Street, Triton Road, Sodwana Bay, 3974, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang