Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropical Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tropical Beach Apartment is 'n lieflike boetiekwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Table View, 'n blok agter Beach-boulevard. Dit spog met 'n uitsig op die ikoniese Tafelberg.

Hierdie woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n skuifdeur wat na die privaat balkon lei. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien, asook 'n haardroër.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met 2 stoele. 'n Wasmasjien-tuimeldroër, strykplank en strykyster is beskikbaar.

Die kombuis lei na die sitarea wat 'n slim-TV met Netflix en YouTube het. Daar is gratis WiFi. Gaste kan die privaat balkon benut of die gemeenskaplike dakswembad en braai-area gebruik.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel en die woonstel word via 'n hysbak bereik. Die kompleks is 'n kort entjie se stap vanaf verskeie seilplankstrande, koffiewinkels, restaurante en kroeë.

Slaapplek

’n Bespreking by Tropical Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Tropical Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Dewald Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tropical Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 47, Castella Maré 6, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79478db703dcc9ec76690f68bb4f60725aca77991d3618e847f931385403e19d92fabbc4818a823d981fc75ce54c5705e4d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 47 Coral Road Castella Maré 6 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.814797 18.473163
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem