Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Luukse 2-enkelbedkamer
- Net die kamer.
- Luukse dubbelkamer
- Net die kamer.
- Selfsorg-eenheid
- Selfsorg.
- Luukse koninggrootte-kamer
- Net die kamer.
- Luukse trippelkamer
- Net die kamer.
Huisreëls
Kinderbeleid:
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 2 betaal slegs R50 as 'n kot saamgebring word.
Kinders tussen die ouderdom van 3 en 12 betaal R100.
Ontbyt is beskikbaar teen R75 per persoon. Dit is opsioneel en betaalbaar by ontvangs indien belangstel.
Let asb. dat koninggrootte-beddens op aanvraag omskep kan word in enkelbeddens, indien daar 'n dag voor die inklokdatum gereël word. Dieselfde geld vir 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Johan van Wyk Street, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 39 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang