+30

Tswene 74

8 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

15% AF!
Winteraanbod
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Tswene 74 is in die rustige Mabalingwe-wildreservaat geleë en bied 'n onvergeetlike selfsorgervaring met panoramiese uitsigte oor die skilderagtige Kubu-dam. Dié lodge is 'n ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers.

Die lodge bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 pragtig ingerigte kamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die eetarea en sitarea is langs die kombuis. Die sitarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei na die onderdakstoep met meubels en asemrowende uitsigte oor die bosveld. Buite is daar ook 'n boma-area. Hippo Creek Lodge is in die reservaat en bied 'n restaurant en 'n kroeg. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Balkon
Stoep/Binnehof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Mabalingwe Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 127

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 506
15 % AF
R 5 506 R 4 681
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R5 506
15 % AF
R 5 506 R 4 681
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R5 506
15 % AF
R 5 506 R 4 681
per nag (plek vir 8)
Bespreek

R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe5ebd3b74d3bf5bf897b4693e642f08840851c8f72f5c0eeb5a7c3a5e1a1be3a50d3e8a2e5fee66c6716b9c953336e937f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 506 nouVanaf R4 680 per nag (plek vir 8) R516 Thabazimbi Road Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.81287099256 28.077467940404
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang