+104
Selfsorg in Marlothpark

Tswenyane Kruger Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nadia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik gemaklike verblyf, goed in gerigte huis met baie spasie! My man het Motor Neurone Siekte. Dis baie moeilik om berblyf te kry wat rolstoelvriendelik is of waar storte nie 'n trappie het nie. Ek het albei my man se versorgers saamgeneem. Ek moes wel sy hoist en alle dinge wat hy nodig het saamry, maar die huis het fantasties vir hom gewerk. Ons gashere het uit hul pad gegaan om ons verblyf gerieflik te maak. Die ligging maak seker dat jy die mooiste uitkyk het en ons het olifante, seekoeie, buffels en visarende gesien terwyl ons op die swembad se rand uitgekyk het na die Krokodilrivier. Die kombuis is fantasties ingerig, die kamers en badkamers het baie spasie. Elke vertrek in die huis kyk of uit op die rivier of in die bos in sodat jy die wild kan sien. Lugversorging in elke vertrek help met die warm en bedompige dae. Op die koeler dae kan jy jou deure en vensters oopmaak sonder om bekommerd te wees oor muskiete ens., want daar is gaasvensters en -deure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

I loved everything. The house is beautiful and fully equipped. Bedrooms are neat, with extra bedding and linen in cupboards. The area has beautiful sights. The owner is lovely; she made us feel at home. It's great for family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heeltemal te kort gebly. Dit was ongelooflik lekker. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons het te veel bagasie geneem want hulle het alles. Net kos en klere is nodig. Alles was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

LINDA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek

246 Crocodile Road, Marloth Park, Malelane, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA822648144dbce53547fb7563c35a4c1f8aa8ce39c1ef65feeb9d55c0cdce73d3e746af25d59c9b23a34b810a83ae8e20db84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 200 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 246 Crocodile Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.384572390316 31.758673965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang