Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Deluxe kamers
- B&B.
- Deluxe suites
- B&B.
- Selfsorg-eenhede
- B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Aandete is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Kampbed is beskikbaar op versoek.
Gaste moet asb. tydens aankoms hulle naam by die hoofingang voorsien.
Lees asb. die bepalings en voorwaardes wat in die eenhede is.
Ons versoek dat gaste asb. nie binne rook nie, aangesien hulle in so 'n geval verantwoordelik gehou sal word vir die skoonmaakrekeninge, insluitend droogskoonmaak en sjampoe. Rook word slegs op die kamers se patio of veranda toegelaat.
Geen voertuie mag op die grasperk geparkeer word, of ons opritte versper nie.
Geen onwettige aktiwiteite mag op die perseel plaasvind nie.
Spesiale dieet-versoeke:
Tuareg Gust House doen so veel moontlik om na gaste se behoeftes om te sien. Verskaf asb. volledige besonderhede oor enige spesiale kos-voorkeure met bespreking.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
44/1 Norfolk Road, Carlswald, Midrand, 1682, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang