Tumuga Private Cottage
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 1 Jun 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tumuga Lodge-weg, Plaas Bloemhof, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R7 500R6 750 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Tumuga Private Cottage bied selfsorgverblyf op 'n rustige plaas 26 km vanaf Mokopane, in die hartjie van die Limpopo Bosveld. Gaste het toegang tot 'n dam en waterval wat dit ideaal maak vir gesinne of paartjies wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die leefarea het ook 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, en daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, ingeboude braaigeriewe en 'n TV met Netflix, Showmax en YouTube. Dit lei na 'n onderdakstoep met 'n tweede etenstafel met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing. Gaste kan ook in die plonspoel ontspan, of om die gerieflike, ruim boma ontspan terwyl hulle om 'n kampvuur sit.
Gaste kan voetslaan, bergfietsry, visvang of bootry by die damme, die museums of erfenisterreine besoek en nabygeleë natuurreservate verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tharina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tumuga Lodge-weg, Plaas Bloemhof, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Tumuga Private Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tumuga Lodge-weg, Plaas Bloemhof, Percy Fyfe, Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom