6 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1626 Main Road, A22 Augusta, Selborne Golf Estate, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
A22 SelborneGolfEstate @ Pennington is 'n lieflike huis in 'n veilige gholflandgoed in Pennington, wat ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied, ideaal vir gholf-entoesiaste en ontspanningsreisigers wat vakansieverblyf soek. Die strand is binne maklike bereik van die huis.
Die huis is op die tweede verdieping geleë en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 7 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens gemeubileer is. Beide badkamers is toegerus met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is oopplan na die eetarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware, wasmasjien, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasdeur wat lei na die patio met buitesitplek. Gaste kan gratis WiFi geniet, en daar is lugversorging.
Veilige parkering en 'n swembad is beskikbaar.
Aktiwiteite soos Padel en Pickleball is beskikbaar via die Book Playtonoc-app en is slegs 3 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Beatrix Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1626 Main Road, A22 Augusta, Selborne Golf Estate, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink A22 SelborneGolfEstate @ Pennington het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1626 Main Road, A22 Augusta, Selborne Golf Estate, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang