Tusk Safaris and Game lodge
24 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Tusk Safaris and Game lodge bied oornagverblyf op ’n wildsplaas ongeveer 4 ure vanaf Pretoria.
Verblyf is beskikbaar in 8 chalets wat elk plek vir 3 gaste het. Chalet 1, 3 en 5 het elk 3 enkelbeddens en die ander chalets het elk ’n dubbelbed en ’n enkelbed. Elke chalet het ’n badkamer met ’n bad, stort, wasbak en toilet. Al die chalets het lugversorging.
Daar is ’n gemeenskaplike boma met ’n kombuis wat ten volle toegerus is met ’n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die boma het genoeg eetspasie, sowel as ’n kroeg en braaigeriewe.
Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak, of die uitsigte oor die watergat vanaf die houtdek geniet. Diere stop gereeld hier om water te drink.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N11, Tom Burke, Koedoesrant, 0182, Limpopo
Sien kaart- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang