Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Tom Burke

3.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Tom Burke van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Tom Burke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tom Burke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tom Burke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tom Burke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tom Burke Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR3 200
R1 920
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tom Burke

Palala Boutique Game Lodge & Spa is in die majestueuse Limpopo-provinsie geleë. Dit is die perfekte venue vir groot of intieme troues. Die lodge maak enige konferensie, bekendstelling, strategiese vergadering of sp...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke

Buffalo Thorn Safari Lodge is slegs 29 km van die Groblersbrug-grenspos en is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Zimbabwe. Dié luukse lodge is in ’n privaat wildreservaat geleë en bied luukse verblyf, o...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke

Weltevreden Country Guest Lodge is in Tom Burke op Weltevreden Plaas sowat 9 km vanaf die Martin's Drift- en Groblersbrug Grenspos na Botswana. Dié lodge is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na o...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Kampeer/karavaan in Tom Burke

Moriti Bush Camp is die ideale oornagplek vir besoekers op pad na Botswana. Dit is op die oewer van die Limpopo-rivier geleë en 'n lushof vir alle buitelug-entoesiaste. Maak jouself gereed vir 'n egte bos-ervaring...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tom Burke

Vitex Accommodation is op 'n plaas 3,3 km buite Tom Burke in Limpopo geleë. Dié gastehuis is 14 km vanaf die Groblersbrug-grenspos na Botswana en bied verblyf in 2 gastekamers en 1 selfsorghuis. Die kamers het e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke

Bua Nnete Luxury Lodge is ’n lodge net 1 km van die N11 af en 9 km van die Groblersbridge-grenspos na Botswana af. Die Groblersbridge-grenspos is 1 van die min poste wat immigrasie en doeane-sake hanteer, wat di...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tom Burke

Bua Nnete Self-catering House is in die bekoorlike dorpie Tom Burke, sowat 10 km vanaf die Groblersbrug-grenspos, geleë. Dié ou plaashuis het 6 slaapkamers met 'n gedeelde of 'n en suite-badkamer en bied geriefl...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tom Burke

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Klippan River Lodge is op die oewer van die Limpoporivier geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na en van Botswana en Zimbabwe. Ons is gerieflik geleë langs die grensposte van Groblersbrug ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Tom Burke

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo, Central District

Baobab Lane Lodge is net langs die N11, naby die Groblersbrug-grens na Botswana, in die hartjie van die noordelike bosveld in Limpopo. Die lodge is bekend vir sy kremetart-oprit wat in 1933 geplant is. Die lodge bi...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marnitz, Baltimore

An Old School Stay is op Plaas Zandkraal geleë en is slegs 40 km vanaf Groblersbrug in 'n vreedsame omgewing. Dit bied ideale oornagverblyf voor jy die grens na Botswana oorsteek. Dié plaas bied verblyf naby die g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za