+14
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 73 Steyr Street, Aureus, Randfontein, 1759, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Twee Wilgers B&B bied gerieflike gemeubileerde verblyf aan gaste wat na en van Randfontein reis en is ideaal vir sakereisigers.

Gaste kan kies tussen 6 eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die eenhede het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met storte en toilette.

Elke eenheid het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Gaste kan 'n maaltyd of 'n drankie in die restaurant geniet.

Randfontein bied verskillende besienswaardighede en doendinge en gaste kan die Randfontein-gholfklub of die Krugersdorp-wildreservaat besoek, en die Sterkfontein-grotte en Wieg van die Mensdom is 30 km ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 73 Steyr Street, Aureus, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Twee Wilgers B&B het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

73 Steyr Street, Aureus, Randfontein, 1759, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a066011bca7b0cfa95a6b7090906dc66767979663f39b14d080eb96e6d9f1c22a72723815b652462dadfe93845e80833c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 73 Steyr Street Aureus 1759 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.193333945001 27.692440152168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang