Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Graaff-Reinet

Tweefontein House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zani T
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Amazing. Fantastic like always. Never disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zani T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Hemel op aarde! Fantasties soos altyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa J
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie spesiale plek! Sal definitief weer daar oorslaap. Ons het vreeslik lekker gebly! Dis 'n pragtige omgewing en die ou gerestoreerde plaashuis was iets uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige huis - dis so 'n rustige omgewing, heerlike stilte. Pragtige ou huis, en dit is so stil en rustig daar op die plaas. Mooiste sonsondergang. Baie vriendelike diens van ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douglas S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Highly recommended. What a great place to overnight or a longer stay if you are looking for some peace and quiet. Beautiful old farmhouse with all the necessary modern amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly en gebraai in die awesome huis. Wow, so mooi. Net jammer van al die raampies om jou te herinner aan die reels.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag
4.8
Jun 2024

Uitstekende oornag stop. Uitstekende verblyfplek. Die huis is baie goed geleë. Alle nodige fasiliteite en toerusting was in uitstekende toestand en skoon. Die skottelgoedwasser was 'n bonus. Ons sal beslis weer hier oornag. Volgende keer bly ons 2 dae om die plek behoorlik te kan ervaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Regte plaas gevoel! Liesl is 'n uitstekende gasvrou! Die huis is pragtig en netjies gewees. Sal Tweefontein House definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Liesl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 640
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 640
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 640
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Off the N9, Camdeboo, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA435f36998b38dcc407a2fc3104908b26ea162433cca02d79ffed56873cbe43d3f8538e30f8fc7c337cf856493c2e42c8c1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 640 per nag, vir 9 mense 30 5 1 5 Off the N9 Camdeboo 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.853033192384 24.843461288361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang