Tygerfontein Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die Bosveld, bied Tygerfontein Lodge gemaklike akkommodasie, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde en rustige wegbreek.
Die gastehuis beskik oor 7 toegeruste kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike eetarea en kombuis, wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike swembad en buite-eetarea die perfekte ruimtes bied om te ontspan. Vir diegene wat gretig is om te verken, kan wildritte op die 1 000-hektaar plaas gereël word, wat die geleentheid bied om 'n verskeidenheid wildlewe teë te kom. Met veilige parkering op die perseel word 'n rustige nagrus verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang