Tygerfontein Lodge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die hartjie van die Bosveld, bied Tygerfontein Lodge gemaklike akkommodasie, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Die gastehuis beskik oor 7 pragtig ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte dekbedovertrekke, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike eetkamer en kombuis, wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die welige tuine bied 'n rustige omgewing vir ontspanning, terwyl die gemeenskaplike swembad en buite-eetarea die perfekte plekke bied om te ontspan. Vir diegene wat wil verken, kan wildritte op die 1 000 ha-plaas gereël word, wat die kans bied om 'n verskeidenheid wildlewe te sien. Met veilige parkering op die perseel, is 'n rustige nagrus verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R510 Thabazimbi Road, Tygerfontein KQ641, Lephalale, 0555, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang