Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Graaff-Reinet

Uitkomst Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmaré W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Ontspannend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik! Dit was 'n onvergeetlike Karoo plaas ervaring! Die hemelruim snags en die natuurskoon bedags en die gasvryheid op die plaas sal ons weer laat teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gebly! Baie lekker gebly in die mooi ou plaashuis. Gemaklik. Vriendelike ontvangs op die plaas. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Great stay! Great stay, suited our needs perfectly. Lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassie K
1 nag
4.8
Des 2025

Ons het heerlik gekuier, die vars lig geniet. Dit was heerlik om daar tuis te gaan, vriendelike verwelkoming, gerieflike huis, en wonderlike plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Wonderlik en rustig! Dit was heerlik! Die plaaslewe en stilte was wonderlik om te beleef. Die gasvryheid en vriendelikheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandra V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Belewenis. Alles wat ons benodig het, was daar en baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2025

Baie lekker gewees. Wat 'n lekker plek, het lekker geslaap en is mooi en 'n billike prys. Sal my gesin ook hierna toe wil bring vir 'n vakansie. Tot die kaggel was aan toe ek daar kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Delightful and welcoming. A quaint 'old fashioned' farm house with plenty of space and everything we needed, including plenty of great braai wood. It was a great stay and definitely recommended should you want a little quiet getaway space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel M
1 nag
4.4
Des 2025

Rustig. Goeie diens, goeie verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Uitkomst (Farm), Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVWZOQSlQqLIjShiz53Zc86fiSQOKlTJoTFfaHutw2LAsztv26v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 62 5 1 5 Uitkomst (Farm) Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.293145818626 24.253928661346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang