Beskrywing
Dié kothuis het 2 slaapkamers en spog met 'n vuurput en 'n rotsplonspoel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n etenstafel toegerus. Binnebraaigeriewe is beskikbaar en die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die damme. Die kothuis gebruik sonkrag en gas.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die grondpad aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vir die Gelukstroom-kothuis aanbeveel.
Gaste moet asb. genoeg hout saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang