Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Cottages

Hemelrand
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 2 slaapkamers en spog met 'n vuurput en 'n rotsplonspoel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens, waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas en 'n etenstafel toegerus. Binnebraaigeriewe is beskikbaar en die leefarea lei na die stoep met 'n uitsig op die berge en oor die damme. Die kothuis gebruik sonkrag en gas.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. 'n Gaste word versoek om navraag oor die toestand van die grondpad voor aankoms te doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vir die Gelukstroom-kothuis aanbeveel.
Gaste moet asb. genoeg hout saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gelukstroom
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n uitsig op die Swartberg bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis werk met sonkrag en gas en is met 'n stoof en yskas toegerus. Daar is ook binnebraaigeriewe beskikbaar en die leefarea lei na 'n stoep wat 'n asemrowende uitsig op die berge en damme bied. Buite geriewe sluit 'n vuurput en houtvuurswembad in. Vuuraanstekers en vuurhoutjies word voorsien, maar gaste moet hul eie hout saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. 'n Gaste word versoek om navraag oor die toestand van die grondpad voor aankoms te doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vir die Gelukstroom-kothuis aanbeveel.
Gaste moet asb. genoeg hout saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, Hoeko-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 Off the R62 Hoeko Farm 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem