Uitspan No 5
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Steenbras Avenue, Uitspan Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Uitspan No 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van St. Lucia, wat 'n gemaklike basis naby die iSimangaliso-vleilandpark bied.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, kookplaat, ketel, eetgerei en breekware, en 'n strykyster en strykplank word voorsien. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat braai-binnehof met 'n ingeboude braai, pizza-oond, vuurput en 'n omheinde tuin. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek vir 1 motor.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Steenbras Avenue, Uitspan Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Steenbras Avenue, Uitspan Apartments, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang