Uitvlugt Ponds
Beskrywing
Dié selfsorgkothuis bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamersasook n slaapbank vir 2 Daar is 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Ekstra komberse is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, breekware en eetgerei vir 8. Die sitkamer het 'n gesellige kaggel, en dit lei na 'n stoep. Binne- en buitebraaigeriewe en 'n krat hout word voorsien en daar is veilige onderdak parkeerplek vir gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Een krat hout is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die totale bedrag moet asseblief voor aankoms betaal word. Die bewys van betaling moet met inklok getoon word.
Let asb. daarop dat die perseel deur 'n 6 km grondpad bereik word. Die pad is redelik goed, maar indien gaste 'n lae voertuig het, moet gaste net stadig ry.
Kunsvlieghengel vir forel word toegelaat, maar slegs in sekere damme. Dit is op 'n vang-en-vrylaat-basis teen 'n ekstra koste. 'n Tarief word gevra vir vis wat beseer of geneem word. Baars en kunsvlieghengel word toegelaat. Baarshengel is gratis in spesifiek aangewysde damme.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het plek vir 3 gaste en is ook toegerus met 'n toilet en wasbak. Ekstra komberse is beskikbaar. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet waar daar ook biine braaigeriewe is. Die kothuis het 'n sitkamer met 'n heerlike warm kaggel vir koue aande. Die kothuis lei na 'n stoep waar mens kan sit en uitkyk oor damme, velde en berge . Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Een krat hout is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
Die totale bedrag moet asseblief voor aankoms betaal word. Die bewys van betaling moet met inklok getoon word.
Let asb. daarop dat die perseel deur 'n 6 km grondpad bereik word. Die pad is redelik goed, maar indien gaste 'n lae voertuig het, moet gaste net stadig ry.
Kunsvlieghengel vir forel word toegelaat, maar slegs in sekere damme. Dit is op 'n vang-en-vrylaat-basis teen 'n ekstra koste. 'n Tarief word gevra vir vis wat beseer of geneem word. Baars en kunsvlieghengel word toegelaat. Baarshengel is gratis in spesifiek aangewysde damme.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang