Pick your preferred language

English

Afrikaans

Evening Rise Kothuis
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • 6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Ideaal vir tot 8 mense, bestaan die selfsorg-eenheid uit 3 slaapkamers en 3 badkamers; 2 daarvan is en suite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander 2 kamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Ekstra komberse is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as eetgerei en breekware vir tot 8 mense. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met verskeie kanale, sowel as 'n knus kaggel, en maak oop na 'n stoep. Binne- en buitebraaigeriewe, sowel as 1 krat hout, en parkeerplek is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg Een krat hout is ingesluit.

Huisreëls

- Die balans moet voor aankoms betaal word; bewys van betaling word by inklok vereis.
- Let asseblief daarop dat daar 'n 6 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand; gaste met voertuie met lae grondvryhoogte word egter aangeraai om stadig te ry.
- Forelvlieghengel word slegs in aangewese damme toegelaat en is streng op 'n vang-en-vrylaat-basis, teen 'n bykomende koste. Enige beseerde of verwyderde vis sal gehef word. Slegs vlieghengel word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lake View Kothuis
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solderkamer het plek vir 3 gaste en is ook toegerus met 'n toilet en wasbak. Ekstra komberse is beskikbaar. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye in die eetarea geniet waar daar ook binne braaigeriewe is. Die kothuis het 'n sitkamer met 'n heerlike warm kaggel vir koue aande. Die kothuis lei na 'n stoep waar mens kan sit en uitkyk oor damme, velde en berge. Veilige parkeerplek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
Prys sluit in

Selfsorg Een krat hout is ingesluit.

Huisreëls

- Die balans moet voor aankoms betaal word; bewys van betaling word by inklok vereis.
- Let asseblief daarop dat daar 'n 6 km lange grondpad na die verblyf lei. Die pad is in 'n goeie toestand; gaste met voertuie met lae grondvryhoogte word egter aangeraai om stadig te ry.
- Forelvlieghengel word slegs in aangewese damme toegelaat en is streng op 'n vang-en-vrylaat-basis, teen 'n bykomende koste. Enige beseerde of verwyderde vis sal gehef word. Slegs vlieghengel word toegelaat.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Farm Uitvlugt, Off the R540, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9115ebac4c95fc84b3ae509b2a00b0ab748f4d6eb4b57a3b7f46970cc34a5347ee37a10b73e77c04355cbf375620e71eaa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Uitvlugt Off the R540 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.476344935885 30.031234260201
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang