Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Wildsplaas in Kimberley

Ultimate Africa

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Carli V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Onvergeetlike ervaring - the ultimate African experience. Ultimate Africa in Kimberley het ons verwagtinge ver oortref. Die moderne, stylvolle verblyf is pragtig en uiters gerieflik, perfek geïntegreer met die ongelooflike bos en wild rondom jou. Die diens van die personeel was uitmuntend—vriendelik, professioneel en altyd bereid om ekstra moeite te doen. Die kos was wêreldklas en absoluut heerlik; elke ete was ’n hoogtepunt - dankie. Die wildrit was vol verrassings, maar ons sal niks verklap nie, sodat dit nie vir ander bederf word nie. ’n Groot dankie ook aan wat ons vinnig en met ’n glimlag gehelp het toe ons voertuig ná swaar reën vasgesit het. Ons sal beslis weer kom kuier—’n onvergeetlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mareli Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Basrand, Kimberley, 8301, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4af6b8054a75cdc837bdc995f192e0c232910cebbfddb0ac428c861b2b3be48fc94bab97c4241600d47562a451da35a1874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm Basrand Kimberley 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.848282341826 24.632205963135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang