6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 North Beach Road, Perna Perna 2 Unit 15, Umdloti, 4000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umdloti Paradise is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Perna Perna-kompleks net 'n paar meter vanaf die strand in Umdloti. Dit is ideaal vir paartjies of vriende en bied 'n see-uitsig.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, asook 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort en die ander met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die etenstafel geskik vir 6 en die sitarea met rusbanke, 'n TV en WiFi.
Die woonstel lei na die stoep met meubels en bied 'n uitsig oor die see en die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zinzi Tutula Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 North Beach Road, Perna Perna 2 Unit 15, Umdloti, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Paradise het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 North Beach Road, Perna Perna 2 Unit 15, Umdloti, 4000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang