3 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umdloti Resort M17 is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in die Umdloti Resort-kompleks in die hartjie van Umdloti, naby verskeie restaurante en winkels, net oorkant die pad van die strand af.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n handstort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, skottelgoedwasser en toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die woonstel het groot vensters wat die vars seelug inlaat en vanwaar gaste die uitsig kan geniet.
Die oord spog met gemeenskaplike swembaddens en braai-areas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Resort M17 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 South Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang