Umdloti Resort 209
3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 South Beach Road, Umdloti Resort unit 209, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umdloti Resort 209 is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in die veilige Umdloti Resort-kompleks in die hartjie van Umdloti. Hierdie woonstel is naby verskeie restaurante en winkels en binne loopafstand van die strand.
Die woonstel beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n eetarea en 'n leefarea, wat gemaklik tot 3 gaste kan akkommodeer. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n TV met Netflix en gemaklike sitplek in. Die woonstel maak oop na 'n patio.
Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Die Umdloti Resort bied 'n lieflike gemeenskaplike swembad en braai-area.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 73
Resensies 256
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 South Beach Road, Umdloti Resort unit 209, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 South Beach Road, Umdloti Resort unit 209, Umdloti Beach, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang