4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 N Beach Road, Umdloti Beach, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umdloti Resort M14 is 'n helder en lugtige selfsorgwoonstel in die veilige Umdloti Resort-kompleks in die hartjie van Umdloti, naby verskeie restaurante en winkels en net oorkant die pad vanaf die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 2 slaapbanke vir kinders in die leefarea.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die woonstel lei na 'n stoep met 'n etenstafel. Die Umdloti Resort-kompleks spog met gemeenskaplike swembaddens en braai-areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
2 x Kinderbank vir 1
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 243
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 6 N Beach Road, Umdloti Beach, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umdloti Resort M14 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 N Beach Road, Umdloti Beach, eMdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang