Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Glen Anil

Umfomoti Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Umfomoti Lane, Glen Anil, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Umfomoti Cottage bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in Glen Anil, Durban-Noord, naby Umhlanga se vuurtoring en Hollywoodbets Kings Park Stadion. Die woonstel is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke.

Die woonstel lei na 'n balkon met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • 6 Umfomoti Lane, Glen Anil, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 985
10 % AF
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 985
10 % AF
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 985
10 % AF
R 1 985 R 1 787
per nag (plek vir 4)
Bespreek

6 Umfomoti Lane, Glen Anil, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5d652ce600e50295af105a106feaabc2b13798718e9b1b722c5230e5f81159dd4b8c460a082ec683f29e992cf925cd37c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 985 nouVanaf R1 787 per nag (plek vir 4) 6 Umfomoti Lane Glen Anil 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.7552205 31.0454002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang