+77
Oord in Port St Johns

Umngazi Hotel & Spa

  • Slaapplek vir 142 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Umngazi Hotel & Spa bied verblyf met maaltye ingesluit en is teen Umngazi se heuwels geleë. Dié oord bied verskeie geriewe en 'n uitsig oor die Mngazi-rivier en die see.

Verblyf word gebied in Tuin-, Rivier-, See-, Emlonyeni-, Wittebrood- and Ntabeni-chalets. Die See-, Rivier- en Tuin-bungalows is kindervriendelik en die Wittebrood-, Emlonyeni- en Ntabeni-bungalows is slegs vir volwassenes.

Elke eenheid het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en die meeste eenhede het en suite-badkamers met baddens of buitestorte en -baddens. Elke chalet het ook 'n plafonwaaier, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Paar eenhede het yskassies en haardroërs.

Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die hoofrestaurant op die perseel bedien. Die oord bied ook gratis WiFi in die hoofsitkamer en daar is 'n kroegarea, kinderoppasdiens, kindereetarea, speletjies- en kuierarea, gimnasium, wassery met 'n strykdiens, vulstasie, kuriowinkel, 'n spa, gesondheidsentrum, 'n swembad, TV-kamer en 'n tennisbaan.

Doendinge sluit voëlkyk, visvang, begeleide voetslaanroetes, bergfietsroetes en sonsondergang-bootvaarte in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wilhelm H
Saam met lewensmaat
5.0
A place I would like to return to. Beautiful setting and views, far to travel from Joburg but so worth it! Accommodation beautiful, spa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dorothea V
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker eet, lekker rus, pragtige natuurskoon. Dit was 'n wonderlike ervaring, personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die etes is uit die boonste ra...
Sien meer
Okt 2025
Bridget L
Gesin met klein kinders
4.8
Great family getaway with young kids. Fantastic holiday, great food, friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Andiswa B
4.6
Amazing. Relaxing. Just what I needed. It was great. The place is very beautiful, peaceful and just the right dose of quiet. Most peace...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Marloes R
Gesin met klein kinders
4.0
Great stay! Was great to be at this hidden gem for a few days!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simbo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Gaste dink Umngazi Hotel & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 420
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 420
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Umngazi Hotel & Spa, 26 km from Port St Johns, 5120, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 142 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExOTNhZjBhLTI5OTItNDJkZS04MjY2LTI5ZTJmN2UwYjJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 420 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Umngazi Hotel & Spa 26 km from Port St Johns 5120 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.671995 29.455046

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang