- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Umtali Country Inn is in ’n stil area wat ouwêreldse sjarme uitstraal. Dit bied gerieflike kamers vir sake- en vakansiereisigers na Aliwal-Noord.
Verblyf is beskikbaar in ’n verskeidenheid kamers wat geskik is vir 2 gaste. Elke kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word op versoek, asook ’n en suite-badkamer met ’n stort. Daar is ook lugversorging in elke kamer, sowel as ’n TV met sekere DStv-kanale, ’n werkstasie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Etes is op versoek beskikbaar en word óf by die houtvure óf by die swembad bedien. Tee kan in die middae in die lieflike tuin geniet word.
Die gastehuis bied 2 konferensiekamers waarin 5 tot 8 gaste seminare, vergaderings, troues, produkbekendstellings en meer kan bywoon.
Veilige parkeerplek word voorsien en die perseel het sekuriteitshekke, sowel as ’n nagwag.
Umtali Country Inn is 4 km vanaf Bridgegate Shopping Centre en gaste kan ook die Kerkplein Museum, Tuin van Herinnering en die Buffelspruit Natuurreservaat besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Umtali Country Inn het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Dan Pienaar Avenue, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang