Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Torchwood Cottage
- Selfsorg
- Flatcrown Rondavel
- Selfsorg
- Umzimbeet Cottage
- Selfsorg
- Podberry Rondavel
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. hul eie houtskool saambring.
Bondels hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die boorgatwater is drinkbaar, maar gaste kan steeds gebottelde water saambring indien nodig.
Daar is goeie MTN-opvangs in die area. Ander netwerke se opvangs wissel op die plaas.
Bring asb. 'n flits, insekweerder en swemhanddoeke saam.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
D70 Road, Umzikipan Game Farm, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang