Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Cullinan

Union Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • 2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Union Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in 'n pragtige, historiese myndorpie, Cullinan, Gauteng, en dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is parkeerplek op die perseel en braaigeriewe. Die perseel is naby plaaslike besienswaardighede en winkels. Dit is die perfekte verblyf om as basis te dien vir gaste wat Cullinen wil verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Union Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Union Road, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa96d50549efde5e04c72ba9badbe81e3563fed4b3f7b47aa5e777a2c222895134e0c9cc19a272ce23c6960cdade01261e99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 2 Union Road Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -25.674781976806 28.52383314388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang