Unit 2008 Ellipse Waterfall
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall, Unit 2008, Waterfall City, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Unit 2008 Ellipse Waterfall is 'n luukse ateljeewoonstel wat langs die bekende Mall of Africa en naby Waterfall Netcare Hospitaal geleë is. Dit bied 'n luukse inkopie-ervaring en gesondheidsorgfasiliteite wat net 'n entjie vanaf gaste se voorstoep is.
Dié lieflike eenheid is op die grondverdieping en lei na 'n ruim tuin. Dit het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir ekstra gaste in die leefarea. Die moderne badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, induksiestoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n satelliet-TV, WiFi lei na 'n stoep.
Die kompleks spog met 'n gimnasium, swembad en 'n restaurant. Hierdie verblyf is op die Gautrein se busroete geleë en is naby Midrand. Vir sakereisigers is daar ook 'n opsie om 'n kantoorspasie te bespreek wat 'n toegewyde werkspasie het.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall, Unit 2008, Waterfall City, 1685, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, Ellipse Waterfall, Unit 2008, Waterfall City, 1685, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang