Unit 4316 Ellipse Luxury Apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Eenheid 4316 Ellipse is 'n moderne luukse woonstel in die gesogte Ellipse-kompleks in Waterfall City. Die woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gerieflik oorkant die pad van die Mall of Africa en Netcare Waterfall Hospitaal geleë.
Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer en 1 en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied slaapplek vir 2 gaste. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV.
Hierdie moderne woonstel is op die 3de verdieping geleë en bied 'n gemaklike leefruimte met maklike toegang tot groot winkels, eetplekke en mediese geriewe, wat dit 'n ideale basis maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Karkloof Crescent, Waterfall City, 1685, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang