6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 22 Mckenzie Street, The Bridge Holiday Resort 54, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Unit 54 The Bridge is 'n lieflike, luukse selfsorgwoonstel vir 6 gaste in 'n veilige kompleks in St Lucia, minder as 800 m van verskeie winkels en restaurante af.
Die ruim en luukse woonstel op die eerste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n ruim badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en etes kan by die sessitplek-toonbank geniet word.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan. Die sitarea lei na 'n groot balkon met 'n eetarea, braaigeriewe en 'n lieflike uitsig oor die rivier. 'n Skoonmaakdiens is ook op versoek beskikbaar.
Die kompleks bied 'n groot, gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n tennis- en muurbalbaan, kinderspeelarea, wasgoedgeriewe, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit. Gratis WiFi is in die kompleks beskikbaar.
Unit 54 The Bridge is 2 km vanaf Ingwe-strand geleë en St. Lucia bied verskeie aktiwiteite soos perdry, voetslaanroetes, voëlkyk, branderplankry, visvang, seekoeie-bootvaarte en wildritte, en gaste kan die wêreldbekende iSimangaliso-vleilandpark en Cape Vidal besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joey Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, The Bridge Holiday Resort 54, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Unit 54 The Bridge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Mckenzie Street, The Bridge Holiday Resort 54, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang