Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 54 The Bridge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Joey Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 10

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Unit 54 The Bridge
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Manie A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Manie A
Gesin met tieners

Die eenheid is netjies en goed toegerus. St. Lucia se natuur is baie divers en mooi.

Matrasse ongelukkig swak gehalte. Reuk van plastiek wat brand hang elke aand oor die oord, wat dit onaangenaam maak om buite te wees en te braai. Die wifi is baie stadig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua V
Saam met vriende

Loved our stay and the location.

Could walk to the furthest restaurant. Very happy with the stay. Loved it. Friendly guards at the gate as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eenheid.

Die woonstel het 3 slaapkamers en is modern en baie gerieflik. Die lugversorging is in al die kamers en leefvertrek beskikbaar met dakwaaiers en maak dit baie aangenaam binne as dit warm is. Die kombuis is goed toegerus. Die hoofbadkamer is baie mooi en groot, maar die en suite-badkamer is baie klein en het geen deur nie. Daar is 'n gasbraai op die patio wat 'n baie mooi uitsig het oor die pragtige plantegroei het. Die WiFi het goed gewerk, maar met load shedding was daar geen selfoonsein in St Lucia nie, maar dit het ons nie gepla nie. Die eenheid is baie sentraal geleë en jy kan gemaklik na die winkels en restaurante stap. Sal beslis weer hier bly. St Lucia is 'n juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudi C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi C
Gesin met tieners

Baie mooi eenheid. Ons het lekker daar gebly en sal definitief weer daar gaan bly in die toekoms.

Eenheid is netjies en goed versorg met lugversorging in elke vertrek. Kombuis is goed voorsien van alle gereedskap. Daar is 'n fantastiese, oulike gasbraai wat werk soos 'n bom. Die wifi is net so 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joaquim D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joaquim D

Perfect week's holiday.

The Bridge complex was not busy, so we had the pool and braai areas to ourselves. The only issue are the monkeys that come through any opening they find in the apartment and loot foodstuff. We had perfect weather and a great holiday.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja F
Besigheidsreis

Baie netjies en pragtige plek.

Sal definitief weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elise D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elise D
Gesin met tieners

Lovely apartment.

Enjoyed our stay. Everything you need is present in the appartement. Quick reply from host if you got questions.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarita O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita O
Gesin met tieners

Baie lekker, skoon woonstel.

Woonstel is net op 3de vloer wat dit moeilik maak met bagasie. Hoofslaapkamer se matras is hol uitgeslaap. En hoofslaapkamer se stort het nie lekker drukking nie, en sukkel ook met die stel tussen warm en koud. Daar kort nog kombuis toerusting soos tange, 1 bord is lelik gechip, slaaibakke en Tupperware. Res is baie netjies en skoon. Geen WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, The Bridge Holiday Resort 54, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9fbf2b4b0da4f0223f411f42d94b615487e53906f49b474d70a51d614c313131de9eb4ce3246ed57f07e1ffa412b901424?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Holiday Resort 54 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.3726349 32.412337
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem