Beskrywing
Selfsorg-eenheid met 'n slaapkamer, badkamer, sitkamer en kombuis. Hierdie eenheid is baie ruim en ideaal vir kort en medium verblyf. Naby alle winkelsentrums, skole, lughawe en Emperors Palace-casino. Die eenheid is bo 'n motorhuis geleë, en gaste moet een stel trappe kan klim.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Self Catering, complimentary Tea/coffee on arrival
Huisreëls
Die eenheid is toeganklik via trappe en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of diegene met mediese toestande nie.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf met die gasheer gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ruim selfsorgwoonstel met 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en sitkamer. Koningingrootte bed. Ekstra enkelbed kan voorsien word met vooraf reëling. Ingeboude kaste in die slaapkamer en badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg, gratis tee/koffie met aankoms.
Huisreëls
Die eenheid is toeganklik via trappe en is moontlik nie geskik vir bejaarde gaste of diegene met mediese toestande nie.
Troeteldiere word toegelaat indien vooraf met die gasheer gereël.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Aloe Street, Kempton Park, 1620, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang