+19
Selfsorg in Howick

Unit C - 1 Dicks Street Apartments

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ons versoek u vriendelik om hierdie woonstel te behandel soos u u eie huis sou behandel.

Gaste moet hul inklokbesonderhede byderhand hê, insluitend die sluitkaskode en alarminstruksies, wat gestuur word via die platform wat gebruik is om die verblyf te bespreek.

Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings. Gaste word versoek om troeteldiere van die meubels en beddegoed af te hou. 'n Klein troeteldierfooi is van toepassing per troeteldier, per verblyf, en gaste word versoek om hul troeteldiere se eie beddegoed saam te bring.

Skoonmaakdienste is beskikbaar op aanvraag teen 'n bykomende fooi.

Rook is verbode binne die eenheid.

Stiltye is van 22:00 tot 08:00.

Dankie dat u ons help om die ruimte gemaklik en verwelkomend vir almal te hou!

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Dicks Street, Howick, 3291, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA255774280a68b4b9b171a0db6c14c961269c232078379242b2ace884a7cb5f92b3b87e6bb66fa442b1d508be5148d7db7885?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 1 Dicks Street Howick 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.483159382735 30.229341437296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang