+54
Gastehuis in Noordwes

Unity Gasteplaas & Venue

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Japie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlik. Wonderlike mense met amazing gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlik. Fantasiese uitleg, en gasvryheid was uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanje V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Wonderlike plek. Baie lekker en netjiese plekkie. Die eienaar is baie vriendelik en aangenaam. Ek sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Ongelooflike ervaring! Dit was 'n ongelooflike ervaring, belewenis. Die sterre in die hemelruim is iets wat ons vreeslik mis en kon dit so mooi aanskou. Die eenheid is netjies, gerieflik en die gaste is ongelooflike mense. Die pekkie het 'n 'imprint' gemaak in my hart en ek sal definitief weer gaan. Amazing! Dankie Magda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Lekker gebly. Lekker gebly, skoon en netjies, baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Perfect for our needs. Magda was very hospitable and friendly. The accommodation was perfect for our needs, a one night stay over on the way to Kgalagadi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Good and affordable. Good and affordable. Basic but all you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie B
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2026

Ons hartlik verwelkom deur Magda, die vriendelikste gasvrou! Baie mooi en goed ingerigte verblyf, gepas vir 'n gesin met klein kinders. Alles wat mens nodig het vir 'n lekker nagrus oppad na jou eindbestemming.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Victor T
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die gasvrou was baie gasvry. Dit was my tweede keer dat ek by Unity Gasteplaas oornag het en elke keer was ek heeltemal gelukkig en tevrede. Die tweede keer was dit baie koud in die nag en alhoewel daar genoeg komberse was, sou dit baie gaaf gewees het as die lugversorger gebruik kon word. Die afstandbeheerder was nie beskikbaar nie. Die gasvrou is baie vriendelik en gasvry en ek het tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 114

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

N14, Vryburg, 2770, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbc918615fcecf952c2ecdecd1f805af09a970538f3073b37509a20666f0b492cc1644b1689b1b8e1173362d87d00ab5bedb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 112 5 1 5 N14 Vryburg 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.846872435387 24.996039951065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang