+27

Boutique Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c11, 18 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 502 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boutique Apartment Bloubergstrand Beachfront is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die kusgebied van Bloubergstrand. Dit is 'n goeie opsie vir gaste wat die kusgebied van die Moederstad wil verken.

Hierdie woonstel kan gemaklik altesaam 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eiendom is net 'n paar oomblikke weg van die lewendige sosiale toneel van Bloubergstrand met maklike toegang tot kafees, restaurante en strande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nastassia Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • c11, 18 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boutique Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 502
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 502
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 502
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c11, 18 Coral Road, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac30bc3fd534d4c60401edaab6fede22457728a0dffd7e8a530e2a594619f8e32f45ae2937690cd485c16ff359ea52e91bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 502 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 c11, 18 Coral Road Cape Town 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.8177778 18.4759042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang