+23
Gastehuis in Kestell

Up The Hill Gastehuis

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Up The Hill Gastehuis is in Kestell, Vrystaat en bied gehalteverblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na oornagverblyf.

Hierdie gastehuis beskik oor 5 pragtige kamers, elk met 'n TV met satelliet-kanale, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite is daar 'n boma en braai-area met sitplek en 'n uitsig oor die tuin en op die heuwels.

Veilige parkeerplek word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Paul B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaap. Rustig, skoon, netjies en veilig. Het lekker geslaap.
Mei 2026
Adat V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, bekostigbaar. Sien sterre.
Mrt 2026
Judith C
Saam met lewensmaat
5.0
Couldn't fault them. Such a pleasant surprise! Warm welcome, spotless rooms, WiFi, TV, very secure and quiet, towels supplied, very com...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gordon H
5.0
Most pleasantly surprised for the price. You get what you pay for; this is perfect for overnight, hot shower, clean and comfortable. Fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Miya M
Saam met lewensmaat
5.0
It was relaxing and safe. The place is beautiful and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat
  • Gaste dink Up The Hill Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek

34 Raath Street, Kestell, 9860, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA330da895cd1c9448f0e7896f95667738233b48db3062adae006fc039a4fe302b489201e2b78e17d737fa1fbaa59760175952?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 34 Raath Street Kestell 9860 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.309870210621 28.699564142328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang