Urban Villas Guest House
- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Urban Villas Guest House is 'n bekoorlike 4-ster-gastehuis in Silverton naby die N1- en N4 hoofweë en bied maklike toegang tot gewilde malls soos Menlyn in Pretoria.
Gaste kan tussen 9 luukse kamers wat vir sake- en ontspanningsreisigers geskik is, kies. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en het 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed. Die kamers het ook en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers het 'n slim-TV, gratis WiFi en 'n werksarea. Daar is ook kluise in die kamers.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas wat 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n eetarea en 'n gemeenskaplike braai-area.
Veilige parkeerplek en 'n spranelende swembad is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1006 Mossie Street, Silverton, Pretoria, 0001, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang