4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - 29 Taurus Road, Unit 1 Sundowner Lakes, Johannesburg, 2195, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Urugo on Sundowner is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Sundowner, Randburg. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike blyplek tydens hul besoek aan hierdie voorstad.
Dié eenheid is op die grondverdieping en het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek, en daar is 'n TV. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sheila Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 29 Taurus Road, Unit 1 Sundowner Lakes, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Gaste dink Urugo on Sundowner het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Taurus Road, Unit 1 Sundowner Lakes, Johannesburg, 2195, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang