+75

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 159 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Elise S
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie rustig. Was baie lekker om weg te breek van die besige lewe en om die natuur weer te waardeer. Was stil en rustig. Tannie Santie is baie vriendelik en het ons met ope arms verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Utara Farm
Baie dankie. Julle sal altyd weer welkom wees.

Lizanne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vreeslik lekker. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Wegbreek naweek saam gesin. Lekker bosveld wegbreek saam met gesin. Veilige stil omgewing. Baie dankie vir 'n lekker kuier en jou uitstekende diens. Sal definitief weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jul 2025

Niks fout, lekker gewees. Lekker gekuier was met Bokkieweek daar, beveel dit aan vir volgende jaar se bokkieouers. Alles wat nodig is. Rustig en lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Baie oulike plek met vriendelike mense. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend. Ons kon absoluut niks fout vind met die verblyf nie. Die plek is baie aangenaam en skoon en netjies aangetref. Die bed slaap so lekker, amper nes die een by my huis. Ek sal beslis die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Santie
Utara Farm
Baie dankie Marisa, vir die goeie 'review'. Ek waardeer dit opreg. Mens kan maar net nie almal tevrede stel nie. Bosveldgroete.

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Vriendelik ontvang en Santie het gesorg dat ons verblyf baie aangenaam was. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronél N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Santie is 'n vriendelike en behulpsame persoon. Game drive was 'n bonus. Heerlike kuier saam met vriende. Lapa area is awesome. Skoon, netjies en genoeg vlamhout tot laat in die aand vir kuier. Pragtige, netjies versorgde wildsplaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheryce F
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

Great stay. Thank you, Santie. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

Rustig, netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Santie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 159

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Utara Game Farm, Grootvalley, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZTEwZWY4LTE5ZDktNDM0ZC05YmYyLWY3YzQyYzA5NDY4Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 159 5 1 5 Utara Game Farm Grootvalley 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.507721469618 28.754383334988

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang