Utopia Springerbaai

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R960.00 per bespreking
Prys sluit in
Utopia Huis
Rates displayed are on a self-catering basis.
Utopia Woonstel
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, fridge and kettle.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Springerbraai werk op sonkrag met 'n gasstoof en geisers. Water word deur die Mosselbaai Munisipaliteit voorsien en is veilig om te drink.

Gaste word versoek om elektrisiteit spaarsamig te gebruik.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Harde musiek en partytjies sal nie geduld word nie.

Gaste word voorsien van 2 sakke brandhout en kan meer by die gasheer koop.

Daar is kameras wat aktief opneem aan die buitekant van die eiendom en word slegs snags aangeskakel vir sekuriteitsdoeleindes.

Daar is 'n inligtingsboek in die huis met waardevolle inligting, en gaste word vriendelik versoek om dit te lees.

'n Eenmalige skoonmaakfooi is ingesluit in u kwotasie. Vir langer verblyf kan weeklikse skoonmaak gereël word. Bykomende skoonmaakdienste is op aanvraag beskikbaar teen 'n ekstra koste vir die gas.

Gaste word versoek om nie hul sigaretstompies in die omliggende plantegroei weg te gooi nie.

Brandblussers is regdeur die huis geleë, ingeval 'n brand ontstaan.

Wees asseblief versigtig vir slange wanneer u loop.

Gaste word vriendelik versoek om versigtig te wees op die trappe, aangesien die teëls glad is wanneer dit nat is en gevaarlik kan wees vir klein kinders.

'n Mediese boks is beskikbaar in die kombuis onder die kaggel.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Melkhouthoek, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR1qLbtweHeYKtjkZvGONyvai4y4KVfs61QFXo6YJVr3HlNto7V?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 95 Melkhouthoek Springerbaai Eco Estate 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.244486061577 21.923787742853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang