+35
Tentekamp in Olifantkus

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge

33% AF!
Winteraanbod
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mei 2026 tot 26 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 178 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë.

Die lodge is slegs ’n paar meter van die ongerepte strand waar die water van die iSimangaliso Vleilandpark Wêrelderfenisgebied in die Indiese Oseaan vloei by die Kosibaai-riviermonding naby Mosambiek se grens.

Verblyf word in luukse tente en rustieke chalets met en suite-badkamers gebied, asook kampplekke met tente en privaat kampeerplekke. Gaste kan onder die manjifieke eeue oue Umdoni-bome by die hooflodge ontspan, of ’n skemerkelkie by die Fishtrap-kroeg.

Aktiwiteite in die area sluit kano-safari, snorkel, visvang, bootritte, voetslaan en voëlkyk in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Grondpad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 17

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Utshwayelo Kosi Mouth Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R612
33 % AF
R 612 R 408
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R612
33 % AF
R 612 R 408
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R612
33 % AF
R 612 R 408
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kosi Bay Road, Kosi Bay, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 178 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJDhEjCqyJrtJjtzhTpYym7wHRubDgT5m13Q2fXowYLcmISpUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R612 nouVanaf R408 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.892777777778 32.858333333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang