Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge

Kampeer/karavaan

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Utshwayelo Kosi Mouth Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Diana Lee S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana Lee S
Saam met vriende

Wonderful place and service!

I highly recommend this place. It is right outside the park and you can walk in easily. The service and facilities are top-notch. Campsites are big and shady. And Bob, the cat, is wonderful! Miss him already.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Gesin met tieners

As jy naby die Kosibaai se mond wil wees, is dit die plek om te gaan.

Dis 'n pragtige wêreld en die Utshwayelo Lodge se ligging, gasvryheid, diens, netheid en atmosfeer was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mirna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuur, avontuur, afgeleë, perfekte kombinasie.

Die mooi en die ruimte en die keuse van sit, slaap, lees, snorkel, voëls kyk, fotografie, verken, 4x4, visvang of wat ook al, jou opsies is daar. In 'n mooi lodge met pragtige skadu bome kan jy kamp, of in 'n luukse tent of chalet bly. 'n Heerlike swembad en eerlikheidskroeg waar jy kan opvang met wat by die huis aangaan. 'n Heerlike wegkom vir ons gewees. Ons gaan weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic.

Absolutely fantastic, lodge staff very friendly and helpful. Accomodation between campsites and tented camps very nice. Location also perfect between boating, snorkel or town, activities. Will definitely be back or recommend people to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marc J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc J
Gesin met klein kinders

Five star service.

We had an amazing stay in Kosi Bay. The campsite was really private and the ablutions were always clean. The staff were very helpful and always friendly. The surrounding area is amazing and there is plenty to do. Would definitely recommend snorkeling in the mouth. A big thumbs up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, natuurlike omgewing. Skoon en vol avontuur gewees.

Ons was verbaas oor wat die naaste dorpie Manguzi aanbied met opsigte van inkopies vir benodigdhede. Die kampplek was baie privaat en alles is goed georganiseerd. Die staf is vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corika R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corika R
Gesin met tieners

Lekker gekamp, lekker visgevang, lekker gesnorkel.

Sal Utshwayelo enige tyd aanbeveel. Dit is naby die ingang na die see en mond. Hulle bied aktiwiteite aan en daar is 'n swembad vir die kinders. Die personnel was baie vriendelik en behulpsaam. Die ablusie was skoon en netjies. As ons weer daar gaan kamp wil ons op staanplek 5, 16 of 17 staan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles B
Enkelreisiger

Enjoyed it even though I caught no fish!

Enjoyed the campsite and the fact that it was so close to Kosi Mouth the surrounding area was a bit noisy otherwise I thought it very nice and will be returning to catch those kingfish I missed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew F
Gesin met klein kinders

Very comfortable accommodation in Tusker unit, including two children. Wonderful location close to Kosi Mouth.

Utshwayelo is a great place. Great customer service, clean and neat accommodation. The single central kitchen is a bit off-putting for those who like to cook in private and be within their own privacy. I suggest that the Tusker units should have a basic kitchen, even enough just to make sandwiches or have breakfast cereal. The units don't even have a knife, bowl or a plate. Next time, we will bring all our own kitchen amenities. Nevertheless, we will be back for sure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 178 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kosibaai-weg, Kosibaai, Manguzi, 3973, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPJDhEjCqyJrtJjtzhTpYym7wHRubDgT5m13Q2fXowYLcmISpUE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Kosi Bay Road Kosi Bay 3973 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.892777777778 32.858333333333