+24
Gastehuis in Vanderbijlpark

Vaal River Guest House

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Vaal River Guest House is geleë in 'n stil, veilige omgewing naby aan die Emerald Casino Resort, Noordwes Universiteit, Emfuleni Gholfbaan, Vaal Winkelsentrum, Sasol en Stonehaven on Vaal.

Elke kamer is smaakvol versier met flair en elegansie en die meubels is meesterlik uitgekies om soomloos te vervleg met die moderne luukse. Elke kamer is toegerus met houtvloere, koffie- en teemaakgeriewe, yskas, lugversorging, platskerm-TV (LCD), privaat ingang, koninggrootte-bed wat opgemaak kan word in 2 driekwartbeddens en daar is Hans Grohe-krane in die badkamers met groot storte.

By Vaal River Guest House word jy hartlik verwelkom en ons gaan uit ons pad uit om gerieflike verblyf en waarde vir geld te bied.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Prof Herman V
5.0
Alles goed en lekker, dankie! Baja lekker gebly, dankie. Dalk sonpanele vir noodkrag.
Feb 2026
Waldo F
Besigheidsreis
5.0
My stay was great, thanks . I had a very nice stay, thank you. My room was nice, cozy, and clean. Everything I needed was there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Ons mense was baie bly oor die oulike blyplek en sal weer daar oornag.
Jan 2026
Joseph H
5.0
Veilig en ruim, skoon en alles gehad wat ek nodig gehad het. Aangename eienaar, al die reëlings was eenvoudig. Kamer het al die benodighede gehad wat ...
Sien meer
Jan 2026
Danie B
Besigheidsreis
5.0
Excellent location, great service! All good, great place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

INA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink Vaal River Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Sering Street, SE3, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlZDZlZTk0LWExNzktNDljMi04Y2EzLTY5ZmUzYjkyOGUzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 6 Sering Street SE3 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.74283 27.84829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang