2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Voortrekker Street, Vaalpan 2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vaalpan 2 is 'n knus toevlugsoord in Vanrhynsdorp en bied 'n gemaklike oornagplek vir 2 gaste.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskassie, tweeplaatstoof met mini-oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en lugversorging vir 'n ontspannende verblyf.
Buite kan gaste 'n lieflike patio met sitplek en 'n braai-area geniet, terwyl hulle die pragtige uitsigte rondom inneem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marguerite Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Voortrekker Street, Vaalpan 2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Vaalpan 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Voortrekker Street, Vaalpan 2, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang